Wednesday, July 24, 2019

Week 2 Rasionale getalle, Irrassionale getalle en Reële getalle












Is die syfers en goeters in jou Wiskundeboek vir jou vreesaanjaende monsters wat vir jou nagmerries gee as jy net daaraan dink dat jy oor hulle moet eksamen skryf?
Dalk is dit omdat jy nog nie vriende gemaak het met die monsters nie.
Dalk... net dalk is daardie syfers en goeters eintlik baie vriendelike troeteldiere wat net wag om met jou vriende te maak.
As jy reg is vir 'n kopskuif oor Wiskunde, is my eboek 'Daar woon monsters in my Wiskundeboek' net vir jou.

No comments:

Post a Comment